plaasbestuurder.co.za


Meer oor Plaasbestuurder.co.za

Baie welkom by Plaasbestuurder. Landbou is die ruggraat van ons ekonomie en neem druk proporsioneel toe op die bedryf met die toename in bevolkingsgroei. Agter hierdie hele Landbouwaardeketting is 'n indidvidu wat ons na verwys as 'n Boer, 'n unieke passie-gedrewe individu, wat altyd optimisties is…

Werksgeleenthede

Algemene Bestuurder: Steenvrugte picture

Ons gewaardeerde kliënt, ’n gevestigde en dinamiese uitvoer-steenvrugteboerdery in die Ladismith-omgewing in die Weskaap, is opsoek na ’n hoogs bekwa…

Read More
Junior Produksiebestuurder: Pekanneute picture

Ons gewaardeerde kliënt, ’n gevestigde en vooruitstrewende pekanboerdery in die Nylstroom-distrik, is op soek na ’n energieke, verantwoordelike en le…

Read More
Beeskuddebestuurder picture

Ons gewaardeerde kliënt, ’n gevestigde en professioneel bestuurde gemengde boerdery in die Bethlehem-distrik, is opsoek na ’n ervare, verantwoordelik…

Read More
Plaasbestuurder: Gemengde Boerdery picture

Ons kliënt, ’n gevestigde en vooruitstrewende gemengde boerdery in die Elliot-distrik in die Oos-Kaap, is op soek na ’n ervare en dinamiese Plaasbest…

Read More
Werktuigkundige picture

Ons gewaardeerde kliënt, ’n gevestigde dinamiese Maatskappy in die Wartburg distrik in KwaZulu-Natal, is opsoek na ’n ervare, gekwalifiseerde en vera…

Read More
Junior Beeskuddebestuurder picture

Ons gewaardeerde kliënt, ’n gevestigde boerdery in die Ventersdorp-distrik, is op soek na ’n jong, verantwoordelike en prakties ingestelde Junior Bee…

Read More

Artikels

Paartjie-aanstellings in ’n boerdery: Wanneer werk dit en wanneer nie? picture

Paartjie-aanstellings is in landbou niks nuuts nie. In baie gevalle kan dit uitstekende waarde bied vir ’n boerdery, veral waar daar behoefte is aan …

Read More
Wat top-kandidate regtig van ’n werkgewer wil hoor picture

Wanneer werkgewers aan werwing dink, fokus hulle dikwels op wat húlle in ’n kandidaat wil sien. Dit is natuurlik belangrik. Maar in ’n mededingende m…

Read More
Waarom werwing nie net oor ’n goeie CV gaan nie picture

Wanneer ’n boer of werkgewer dringend iemand nodig het, is dit maklik om baie waarde aan ’n netjiese CV te heg. ’n Goeie CV kan inderdaad nuttig wees…

Read More

Ons Databank

Ons Databank

Hierdie afdeling is jou toegang tot Plaasbestuurder se kandidaatdatabasis en huidige werksgeleenthede binne die landboubedryf. Jy kan hier registreer…

Read More

Kontak Plaasbestuurder.co.za

Phone: +27827797788

Whatsapp: +27827797788

Email: info@plaasbestuurder.co.za

Address:

South Africa

Please send us a message, we would love to hear from you!
Click here to contact us on WhatsApp