Ons kliënt, ‘n dinamiese Gemengde Boerdery in die Bethlehem distrik in die Vrystaat, is opsoek na 'n energieke en pro-aktiewe Bestuurder om die Boerdery se Beeskudde (Stoet en Kommersieël) en Beesvoerkraal winsgewend, volhoubaar, koste effektief en optimaal saam met die Eienaar te bestuur.
Die ideale kandidaat is getroud, het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met 5 - 10 jaar ondervinding in alle aspekte van die effektiewe en suksesvolle bestuur ‘n Beesvoerkraal en Beeskudde (Stoet en Kommersieël) wie sterk meganies aangelê is en werkende kennis het van die Produksiesiklus van Somergewasse op droëland met Presiesie Boerdery praktyke.
Bogenoemde vaardighede, gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, goeie kommunikasie-, interpersoonlike- en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om van tyd-tot-tyd uit te help by die Saai-afdeling.
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Sluitingsdatum: 21 Januarie 2025
Markverwante salaris eie aan die bedryf, onderhandelde prestasiebonus 2 keer per jaar, gratis behuising (3 slaapkamer) en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar