Ons gewaardeerde kliënt, 'n dinamiese Boerdery in die Fauresmith distrik in die Vrystaat, is opsoek na 'n energieke en dinamiese Bestuurder om die Beeskudde van die Boerdery koste effektief, volhoubaar, winsgewend en optimaal te bestuur.
Die ideale kandidaat is getroud, het 'n Tersiêre Landboukwalifikasie (aanbeveel) met meer as 5 jaar ondervinding in alle aspekte van die effektiewe bestuur van 'n Beeskudde (Stoet en Kommersieël) wie sterk meganies aangelê is.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou liefde vir beeste, eienaarskapmentaliteit, uitstekende leierseienskappe, menseverhoudings, goeie kommunikasie- en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 31 Desember 2024
Markverwante salaris eie aan die bedryf, 13de tjek, behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar