Ons gewaardeerde kliënt, 'n Beesboerdery in die Amersfoort distrik in Mpumalanga, is opsoek na 'n energieke en dinamiese Bestuurder om die Beeskudde van die Boerdery koste effektief, volhoubaar, winsgewend en optimaal te bestuur.
Die ideale kandidaat het meer as 10 jaar ondervinding in alle aspekte van die effektiewe bestuur van 'n Beeskudde en -plaas.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou liefde vir beeste, eienaarskapmentaliteit, meganiese aanleg, sober gewoontes, uitstekende menseverhoudings, goeie kommunikasie- en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 31 Januarie 2025
Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar