Ons gewaardeerde kliënt, ‘n Gemengde Boerdery in die Koster distrik in die Noordwes Provinsie, is opsoek na ‘n energieke raakvat Junior Bestuurder om die Saai-afdeling van die Boerdery in samewerking met die Eienaar koste-effektief, volhoubaar, winsgewend en produktief te bestuur.
Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met 3 - 5 jaar ondervinding in die Totale Produksiesiklus van Somergewasse op droëland, is 'n ervare Plaastoerusting Operateur en sterk meganies.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, netheid op self en werk en stiptelikheid, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 30 Januarie 2025
Markverwante salaris eie aan die bedryf, 13de tjek, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar.