Ons gewaardeerde kliënt, 'n Saaiboerdery in die Koster distrik in die Noordwes Provinsie, is opsoek na 'n energieke, en raakvat Individu met 'n liefde vir Boer om die Eienaars by te staan met die voorbereiding, plant, spuit en stroop van Somergewasse en ander algemene Plaaswerk.
Die ideale kandidaat het 1 - 3 jaar ondervinding as Plaastoerusting Operateur wie meganies aangelê is en lang ure kan werk.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, vermoë om effektief binne spanverband te funksioneer en take met entoesiasme te voltooi, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Hierdie is 'n ideale geleentheid vir 'n jong individu wat hardwerkend en verantwoordelik is wie 'n Loopbaan in Landbou wil uittrap binne 'n omgewing waar werk met trots, netjies en 'n eienaarskapmentaliteit gedoen word.
Diensaanvaarding: Onmiddelik
Aansoeke sluit: 23 Januarie 2024
Mededingende salaris eie aan die bedryf met gratis behuising word aangebied
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar