Ons gewaardeerde kliënt, 'n vooruitstrewende Boerdery in die Vivo distrik in Limpopo, is opsoek na 'n ervare Rekenmeester om verantwoordelikheid te aanvaar vir die Boerdery se Rekeningkundige praktyke.
Die ideale kandidaat het 'n passie vir Landbou, is ‘n BCom/BCom Rek gegradueerde, met voltooide SAIPA/SAIGR-artikels (aanbeveel) en 2 - 5 jaar ondervinding as Rekenmeester of Finansiële Beampte met werkende kennis van Inkomstebelasting, Werknemersbelasting en BTW, asook rekeningkundige transaksies tot en met Proefbalans vlak.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou Rekenaarvaardig in Microsoft Office en rekeningkundige sagteware, eienaarskapmentaliteit, goeie kommunikasie- en organisatoriesevaardighede, detail ge-oriënteerd met sterk leierseienskappe, eerlikheid, betroubaarheid en hoë werksetiek met 'n positiewe ingesteldheid, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 30 Junie 2024
Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en elektrisiteit word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar