Ons gewaardeerde kliënt, 'n gevestigde en gediversifiseerde Boerdery in die Groblershoop distrik in die Noordkaap, is dringend opsoek na 'n ervare en energieke Werkswinkel- en Onderhoudsbestuurder om verantwoordelik te wees vir die Instandhouding van die Boerdery se voertuie, trekkers, implemente, toerusting en infrastruktuur.
Die ideale kandidaat is getroud, is sterk meganies, met meer as 2 jaar meganiese- (Diesel) sowel as algemene-instandhouding agtergrond van plaasvoertuie, -werktuie en -implemente, netjies op self en werk, kan goed binne en buite spanverband funksioneer, stiptelik, trots op werk met 'n positiewe uitkyk.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk en jou vermoë om onafhanklik te funksioneer binne 'n werksomgewing waar werk met trots, netjies en akkuraat gedoen word, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: Onmiddelik
Aansoeke sluit: 23 November 2024
Markverwante salaris eie aan die bedryf, 13 de tjek, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar.